Leerders wat nie vandag by die skool is nie, sal ongelukkig nie vannaand by die Prysuitdeling teenwoordig mag wees om hul prys te ontvang nie. Leerders wat verskoning aangeteken het, sal hul pryse môre by die skool kan afhaal.  Leerders wat sonder verskoning afwesig was, sal ongelukkig hul prys verbeur.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos