Alle ouers van graad 12 leerders word genooi om Uitstapdag, wat op Vrydag, 11 Oktober plaasvind, saam met hul dogters te kom geniet.  Die oggend begin om 09:45 en ouers word gevra om asseblief teen 09:30 hul sitplekke in die Sentrum te begin inneem.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos