Bloemhofatlete het ’n derde plek uit 26 skole in die meisiesafdeling ingepalm toe hulle op 5 Oktober aan die Twizza Super Schools Series-atletiekbyeenkoms in Kaapstad deelgeneem het.  Die span, wat slegs uit 15 atlete moes bestaan en saam aan 20 items moes deelneem, het vir vier eerste, vyf tweede en twee derde plekke gesorg.

Die volledige uitslae is as volg: 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos