Rudie van Rensburg is die volgende gas by ons gewilde Boek & Koek wat op Woensdag, 16 Oktober tussen 10:00 en 11:00 in die skool se Mediateek plaasvind. Sy nuutste roman, Vloek, het pas verskyn en sal die kern van dié boekpraatjie vorm.

Kaartjies vir Boek & Koek met Rudie van Rensburg is nou teen R100 by ons betaalkantoor te koop of kan via e-pos by me. Venessa de Beer bespreek word: venessa@bloemhofschool.co.za.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos