Die eerste van twee Bloemhofatletiekbyeenkomste vind volgende Woensdag (9 Oktober) vanaf 17:00 plaas.  Alle atlete word herinner om voor Maandag, 7 Oktober 2019 aanlyn in te skryf.  Ouers is welkom om versnaperinge saam met die Atletiekkomitee te geniet, maar word gevra om asb. hiervoor te RSVP:

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos