Alle graad 9-leerders sal op Woensdag, 2 Oktober 2019 sistemiese toetse in die skool se Sentrum aflê.  Die verloop van die dag sal vir die graad 9’s as volg wees:

 

  • 07:40 Meld aan by registerklas
  • 08:10 Leerders beweeg na Sentrum en sit alfabeties in klasverband (neem slegs skryfbehoefte saam)
  • 08:30 Skryf Wiskunde-vraestel (geen sakrekenaars word toegelaat nie)
  • 10:00 Pouse
  • 10:30 Skryf Taal-vraestel
  • 12:00 Pouse
  • 12:20 Volg die res van die normale skooldag (periodes 6 en 7)
Rig enige navrae aan me. Anneke van der Merwer by anneke@bloemhofschool.co.za.
Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos