Fotograwe van Prestige Photographic het vanjaar foto’s van ons leerders geneem en foto’s kan tot en met 10 Oktober 2019 bestel word.  Volg dié stappe om foto’s te sien en te bestel:

  1. Besoek https://ctorders.prestigephoto.co.za/login_shoot 
  2. Sleutel die foto-kode in (kodes kan HIER gevind word)
  3. Volg die instruksies op die bladsy wat oopmaak

Let asb. daarop dat die volgende kodes nie op die lys verskyn nie, maar steeds bestel kan word:

  • Stringendo Strykensemble:  8V3HA7H
  • Musica Perpetua Blaasorkes:  DN53ER6L
  • Netbal o.17CD: FQNDMWQ5
  • Netbal o.18B: JWGMSPB3
  • Netbal o.18C: AGH4DPB2
  • Hoof- en onderhoofleiers 2019/20:  UP2MMYTF
Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos