Weens die Gr. 12 Visuele Kuns en Ontwerp finale praktiese eksamen sal daar volgende week (16-20 September), geen oggend- of middagklasse by die Kunssentrum vir Grade 8-11’s wees nie.   

Leerders wat as gevolg hiervan ‘n afperiode in skooltyd het, bly steeds by die skool.  Geen leerder mag die skoolterrein verlaat in daardie tyd nie.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos