Bloemhof se Matriekafskeid (Woensdag, 18 September 2019) beloof om weer ‘n pragtige aand te wees en VIP-kaartjies vir die geleentheid is nou beskikbaar:

Kaartjies kos R150 per persoon en sluit die volgende in:  Ongeallokeerde sitplek in die VIP-area buite die stadsaal; ‘n kospakkie en iets te drinke sowel as die saal se besigtiging vooraf (15:45 – 16:45).  Die matrikulante stap tussen 17:10 en 19:00 die saal binne.  
 
Betaling kan by die skool se betaalkantoor geskied. 
 
Rig navrae aan me. Elana Kruger by elana@bloemhofschool.co.za 
Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos