Kultuurverslag: Kwartaal 3
Posted on26 Sep 2019
Comments0
Dit was ‘n besige kultuurkwartaal – lees gerus wat alles gebeur het in ons kultuurverslag. Kultuurverslag Kwartaal 3 (2019) Deel hierdie plasing... Read More
Fidelis (2019 kwartaal 3) nou beskikbaar
Posted on26 Sep 2019
Comments0
Laai die nuutste uitgawe van die Fidelis, ons skoolkoerant, hier onder af. Fidelis Kwartaal 3 (2019) Deel hierdie plasing Share on whatsapp... Read More
Sportverslag: Hokkie, Netbal en Landloop 2019
Posted on23 Sep 2019
Comments0
Dit was ‘n baie suksesvolle seisoen vir ons wintersportsoorte. Vind die sportverslag oor hokkie, netbal en landloop by die skakel hier onder:... Read More
Atletieknuusbrief
Posted on20 Sep 2019
Comments0
Volg asb. die skakel om die atletieknuusbrief af te laai. Atletieknuusbrief 20 September 2019 Deel hierdie plasing Share on whatsapp WhatsApp Share... Read More
Hokkie en Netbal: Hoë Prestasie-oefengroepe
Posted on19 Sep 2019
Comments0
Hoë prestasie hokkie- en netbaloefeninge vind volgende kwartaal op Maandae en Donderdae tussen 16:00 en 17:00 plaas en die spelers wat in... Read More
Sistemiese toetse vir graad 9’s
Posted on19 Sep 2019
Comments0
Alle graad 9-leerders sal op Woensdag, 2 Oktober 2019 sistemiese toetse in die skool se Sentrum aflê. Die verloop van die dag... Read More
Matriekafskeid: Instaplyste
Posted on16 Sep 2019
Comments0
Instaplyste vir die matriekafskeid is nou op die Matriekafskeid-bord en by die skakel hier onder beskikbaar. Daar is nog enkele VIP-kaartjies by... Read More
Kultuurtoer 2020: Doen nou aansoek
Posted on16 Sep 2019
Comments0
Daar is nog ‘n aantal plekke beskikbaar vir die 2020 Kultuurtoer na Italië en Nederland. Graad 9- en graad 10-leerders kan aansoek... Read More
Fotodag: Foto’s kan nou bestel word
Posted on12 Sep 2019
Comments0
Fotograwe van Prestige Photographic het vanjaar foto’s van ons leerders geneem en foto’s kan tot en met 10 Oktober 2019 bestel word. ... Read More
Kennisgewing vir kunsleerders (gr 8-11)
Posted on10 Sep 2019
Comments0
Weens die Gr. 12 Visuele Kuns en Ontwerp finale praktiese eksamen sal daar volgende week (16-20 September), geen oggend- of middagklasse by... Read More