Een van die pryse op die Prysuitdeling (Dinsdag, 8 Oktober 2019) is die Semper Fidelis-toekenning wat aan graad 12-leerders toegeken word wat oor vyf jaar getrou aan ‘n somer- EN wintersportsoort, of oor vyf jaar getrou aan ‘n kultuuraktiwiteit by die skool deelgeneem het. Aansoeke hiervoor word nou ingewag en sluit op Woensdag, 4 September 2019 om 15:00.

 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos