- 26 August 2019
- | 08:30
- | Kennisgewing - Atletiek, Kennisgewings
Hoërskool Swellendam Hessequa Abattoir-Prestige Aflosbyeenkoms
Vrydagaand 30 Augustus 2019
Vervoerreëlings:
- Die bus vertrek om 13:30 vanaf Paul Roos Gimnasium (hoofhek in Suidwalstraat)
- Die bus sal omstreeks 22:00 weer by Paul Roos wees.
Spanlys en program:
- Sien die spanlys en program hier onder:
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos