Graad 12’s: Aansoeke vir die Semper Fidelis-toekenning word ingewag
Geplaas op30 Aug 2019
Kommentare0
Een van die pryse op die Prysuitdeling (Dinsdag, 8 Oktober 2019) is die Semper Fidelis-toekenning wat aan graad 12-leerders toegeken word wat oor vyf... Lees verder
Strand Aflosbyeenkoms (7 Sept 2019)
Geplaas op29 Aug 2019
Kommentare0
Die spanlys vir die HS Strand Aflosbyeenkoms is nou beskikbaar. Atlete wat vervoer nodig het, moet dit asb. op die lys buite... Lees verder
Klerebank sluit vroeër
Geplaas op29 Aug 2019
Kommentare0
Let asb. daarop dat die Klerebank op die volgende dae verkorte ure het / gesluit sal wees: Vrydag, 30 Augustus 2019 (uitnaweek)10:00-13:30... Lees verder
Boland Hokkie: Algemene Jaarvergadering
Geplaas op29 Aug 2019
Kommentare0
Boland Hokkie se algemene Jaarvergadering sal op Vrydag, 6 September 2019 om 16:00 in Bloemhof se lesinglokaal plaasvind. Ouers, spelers en ander... Lees verder
Atletiek: Swellendambyeenkoms
Geplaas op26 Aug 2019
Kommentare0
Hoërskool Swellendam Hessequa Abattoir-Prestige Aflosbyeenkoms Vrydagaand 30 Augustus 2019 Vervoerreëlings: Die bus vertrek om 13:30 vanaf Paul Roos Gimnasium (hoofhek... Lees verder
Atletiek: Belangrike inligting vir atlete
Geplaas op26 Aug 2019
Kommentare0
Die atletiekseisoen begin amptelik vandag en atlete word op die volgende belangrike inligting gewys: Oefenrooster – Atletiek Atletiekbyeenkomste – kwartaal 4 (2019)... Lees verder
Foto’s: Interskole Sport 2019
Geplaas op20 Aug 2019
Kommentare0
17 & 18 augustus 2019 HMS BLOEMHOF, STELLENBOSCH Leon PIRON
Foto’s: Interskole Landloop 2019
Geplaas op16 Aug 2019
Kommentare0
16 Augustus 2019 HMS BLOEMHOF, STELLENBOSCH STEPHAN MEYER, Karli van den berg, liané fouch´, inge gerryts, anél van der merwe, Lalagen Joubert,... Lees verder
Interskole 2019 beloof om gróót te wees
Geplaas op15 Aug 2019
Kommentare0
Dis met groot opwinding dat die Bloemhoffers vanjaar die leerders en personeel van die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje inwag. Graag nooi ons... Lees verder
Kospakkies vir Oranjeniete – Snoepgoed te koop
Geplaas op15 Aug 2019
Kommentare0
Gesinne wat Oranjeniete huisves en vir hulle kospakkies wil voorsien, kan môre (Vrydag, 16 Augustus 2019) snoepgoed teen kosprys by die Graad... Lees verder