Alle kondisionering vir vandag (31 Julie 2019) moet ongelukkig weens die baie reën afgestel word.  

Hokkie-oefeninge sal voortgaan, maar omdat die Sentrum nie vanmiddag beskikbaar is nie en die bane gevaarlik nat is, sal netbaloefeninge ook afgestel word.  Slegs die o.15A-span se video-analise gaan in kamer 27 voort.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos