Tydens die jaarlikse sportdag teen die Hoër Meisieskool Paarl, vanjaar aangebied deur die Paarliete,  het Bloemhof se hokkiespanne slegs in een wedstryd die knie gebuig toe die Bloemhof Investec o.19A-hokkiespan met twee doele verloor.  Vyf hokkiespanne palm egter oorwinnings in met die o.14C’s wat hul teenstanders met nie minder nie as sewe doele klop.  Girls’ High verhang egter die bordjies op die netbalbaan waarin hulle 19 van die 27 wedstryde wen.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos