Die finale eksamenrooster vir die Graad 12’s se September-eksamen is nou by www.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster beskikbaar.  Graad 12’s word op die volgende gewys:

1.  Afrikaans Vraestel 3 word op Dinsdag, 13 Augustus 2019 geskryf.

2. Die RTT praktiese eksamen van Woensdag, 21 Augustus sal reeds om 07:30 begin.  

 

 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos