Op Saterdag, 14 September 2019 word ‘n kliniek vir spiesgooi-, diskus- en gewigstootatlete by Bloemhof aangebied.  Veldatlete wat in hierdie disiplines deelneem, word vroegtydig herinner om hierdie datum in hul dagboeke aan te teken.   

Vir meer inligting, kontak gerus vir me. Jenny King by jenny@bloemhofschool.co.za.  

 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos