Helpmekaar Studiefonds se studielening-aansoeke vir 2020 is nou oop.  Gr.12-leerders en hul ouers/voogde wat belangstel om meer hieroor uit te vind, kan www.helpmekaarfonds.org besoek waar daar aanlyn aansoek gedoen kan word deur die Aanlynportaal-skakel te volg en te registreer met die voornemende student se persoonlike inligting.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos