Die HMS Bloemhof was vanjaar die gasvrou vir die ligawedstryde teen Hugenote Hoërskool waar slegs een span nie daarin kon slaag om die spelers van Wellington te klop nie.

Bloemhof teken ’n totaal van 482 doele in 20 wedstryde aan terwyl hulle slegs 176 doele teen hulle afstaan.  Die o.18A-span slaag daarin om Hugenote se eerstespan met agt doele te klop – die eindtelling was 26:18.  Volledige tellings verskyn hier onder, maar kan ook as ’n PDF afgelaai word.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos