Bloemhofleerders, -ouers en personeel word hartlik deur Rhenish Girls’ High School uitgenooi om weer aan Wintersweek deel te neem.  Vanjaar sal die twee skole mekaar weer die vriendelike stryd in verskeie sportsoorte en kultuuraktiwiteite aansê.

 

WOENSDAG, 17 JULIE 2019

15:00-15:30 | Landloop (begin in Rhenish se roostuin)

15:30-18:00 | Netbal (o.16A en B, o.18A en B en Oudleerders)

 

DONDERDAG, 18 JULIE 2019

15:00 | Skaak | Rhenish Klaskamer A2

15:00 | Junior English Debating | Rhenish Klaskamer D1

15:00 | Senior English Debating | Rhenish Klaskamer D2

 

VRYDAG, 19 JULIE 2019

15:00-19:30 | Hokkie | Rhenish-astro

 

SATERDAG, 20 JULIE 2019

08:00-12:00 | Hokkie & Netbal | Rhenish-astro en -bane

 

Laai die volledige program hier onder as ‘n PDF af:  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos