Phoenix, ons gemeenskapsvereniging, samel tans klere en skryfbehoeftes vir minderbevoorregtes in die Jamestown Begraafpark Informele Nedersetting in.  Hulle sal op Donderdag, 18 Julie – Mandeladag – die GoKidz-kleuterskool besoek en items wat ingesamel is, daar uitdeel.    

Ons doen ‘n beroep op ons skoolgemeenskap om enige van die volgende na die skool se Mediateek te bring:  

  • Mans-, vroue- en kinderklere, maar ook babaklere
  • Enige gebruikte/nuwe skryfbehoeftes
  • Babaspeelgoed en -boekies

Jy kan ons help om hierdie Mandeladag ‘n groot verskil te maak!

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos