Daar sal op Maandag, 15 Julie 2019 ‘n oueraand tussen 17:00 en 20:00 in die Sentrum gehou word.  Ouers wat graag opvoeders wil spreek, moet asb. afsprake maak deur ‘n tydgleuf by die betrokke opvoeder te bespreek.

Lyste sal van Woensdag, 10 Julie in die gang buite die betaalkantoor beskikbaar wees en weer Vrydag, 12 Julie om 13:00 verwyder word.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos