Die laaste dag waarop graad 10-leerders vakveranderinge mag doen, is Donderdag, 13 Junie 2019.

Ná hierdie datum sal graad 10’s geen vakverandering vir 2019 mag doen nie en eers weer in graad 11 (2020) vakveranderinge mag oorweeg.  Let asb. op die volgende:

  • Vakveranderinge word nie in hierdie stadium aanbeveel nie, maar sal slegs in spesiale gevalle oorweeg word.
  • Vakverandering-vorms is in die gang by die skoolsielkundige se kantoor (voor kamer 26) beskikbaar en moet volledig ingevul word. 

Vir navrae, kontak asb. vir me. Elzabé van der Watt by elzabe@bloemhofschool.co.za.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos