Leerders wat tussen 1 September 2018 en 31 Augustus 2019 ‘n sportprestasie behaal het waarvoor sy erekleure of halfkleure verdien, kan nou elektronies aansoek doen deur bit.ly/erekleure2019 te besoek.  

Aansoeke vir kultuur word by me. Venessa de Beer in die Mediateek ingedien, terwyl akademiese erekleure outomaties deur die erekleurekomitee beslis word.

Vir meer inligting oor erekleure, besoek www.bloemhofschool.co.za/erekleure

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos