Drie van Bloemhof se A-netbalspanne het die afgelope naweek onder die top drie spanne in die Wes-Kaap geĆ«indig en deurgedring tot die finale rondte van die Nasionale Topskole Netbalkampioenskappe.  

Die o.16A en o.18A’s sal in Julie vanjaar teen die beste netbalspanne in Suid-Afrika uitdraf as hulle aan die nasionale finaal in Boksburg gaan deelneem.  Ook die o.15’s, wat verlede jaar die enigeste Bloemhofspan was om verder as die provinsiale uitdunne te vorder, dring vanjaar deur, maar speel in die finaal van die Kay Motsepe-toernooi.  Dit sal in Augustus in Magaliesburg plaasvind.

Volledige uitslae van die naweek se wedstryde kan hier onder afgelaai word.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos