‘n Netbalvergadering sal op Donderdag, 30 Mei 2010 om 17:30 in die Lesinglokaal (k. 4) plaasvind.  Alle netbalouers word uitgenooi om dit by te woon.

Dit sal ‘n algemene vergadering wees waar die huidige netbalprogram bespreek word, maar daar sal ook geleentheid wees vir ouers om vra te vrae en terugvoering te gee.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos