Die HMS Bloemhof onderneem tydens die eerste naweek van die derde kwartaal ’n kort netbaltoer na George waar ’n aantal Bloemhofspanne teen die Hoërskool Outeniqua sal speel.  Dié wedstryde vind op Saterdag, 13 Julie 2019 plaas en wedstryde vir die volgende spanne is gereël:

  • o.14A-F
  • o.15A-E
  • o.16A-E
  • o.17A-D
  • o.18A-D
Spanbestuurders sal die onderstaande inligting aan hul spelers kommunikeer, maar netbalouers word op die brief gewys en gevra om die vrywaringsvorm te voltooi en aan hul dogter se spanbestuurder of die sportkantoor terug te besorg.

Kontak asb. vir me. Almaré van der Vyver by netbal@bloemhofschool.co.za indien daar enige navrae is.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos