Ná verskeie uitspeelrondtes is ses Bloemhofnetbalspelers in Wes-Kaapspanne opgeneem.  Hulle is (van links na regs) Lenka Steenkamp, Danika Fourie, Ferran Linders, Azrea Sylvester, Carla Janse van Rensburg en Lara Steenkamp.  

Spelers wat aan proewe deelgeneem het en voor die provinsiale rondte uitgeval het, word tans vir streekspanne oorweeg.  

Foto:  Leon Piron

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos