Die St Andrews Universteit, geleë in Skotland, bied Dinsdag, 11 Junie om 19:00 ’n inligtingsaand by SAS (Stellenbosch Academy of Sport) aan. 

Enige leerder wat belangstel om daar te studeer is welkom om die aand by te woon en sal hier moet registreer. 
 
Daar is verskeie beurse, vanuit ’n akademiese oogpunt, beskikbaar wat ook atlete kan ondersteun. 
 
Die volgende sportsoorte word by die universiteit aangebied:
 
  • Hokkie
  • Rugby
  • Waterpolo
  • Sokker
  • Tennis
  • Gholf
  • Vlugbal
  • Skerm
  • Roei
  • Netbal
  • Basketbal
Besoek gerus hulle webblad: www.st-andrews.ac.uk/sport
Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos