Micka Lerm foto Stephan Meyer

Micka Lerm (graad 12) het dit weer reggekry om haar Junior Proteakleure vir boogskiet te verwerf.  Dis die tweede keer dat dié eer haar te beurt val, maar is vanjaar boonop as die Suid-Afrikaanse Junior Boogskietspan se onderkaptein verkies. 

Sy sal vroeg in Mei aan die Nasionale Boogskiet Skoleprogram (NASP) se Afrikakampioenskappe in die Paarl deelneem.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos