Rochelle Pienaar tydens die SA's. Foto: Verskaf
Rochelle Pienaar (graad 11) het tydens die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale o.18-tenniskampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.
 

Sy dring tot in die semi-finaal deur, maar buig hier die knie teen Delien Kleinhans van Eunice Girls’ High School, wat ook die finaal sou wen en as die SA o.18-kampioen gekroon word.  Rochelle eindig algeheel derde.

Saam met haar dubbelsmaat van Gauteng haal Rochelle ook die semi-finaal van die dubbelspel.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos