Emma Bekker, kaptein van die Bloemhof Investec o.19A-hokkiespan. Foto: Johan Bellardi (LookonImages)

Die Bloemhof Investec o.19A-span het met ’n sewende plek by vanjaar se St. Mary’s Investec-hokkietoernooi weggestap.  Dit nadat die span ’n totaal van tien wedstryde gespeel het waarvan hulle vier wen, drie verloor en in drie gelykop eindig.  

“As one of the top tournaments to be held nationally, the 32 teams’ performances reflect that they are all highly competitive amongst the elite hockey schools in the country,” meen Jenny King, die eerstespan se afrigter.  Sy glo dat die sewende plek wat hulle behaal het – die beste prestasie vir ’n Bloemhofspan tot op hede by hierdie hokkietoernooi – die begin van ’n goeie seisoen vir die span is.  

In 2018 het die Bloemhoffers in die 11de plek geëindig. 

foto’s:  Johan Bellardi (LookonImages.com)

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos