Let asb. daarop dat daar twee veranderinge aan die naweek se hokkieprogram aangebring is:

  1. o.16B speel nou Vrydag om 16:00 en o.14C speel Saterdag om 10:00 – albei wedstryde vind by PV (weg) plaas.  
  2. o.19A en o.14A se wedstryde van Saterdag het omgeruil – o.19A sal om 08:00 uitdraf, terwyl die o.14A’s om 09:00 aan die beurt is.

Hierdie nuwe sportprogram is hier onder beskikbaar, maar kan ook onder Sportprogramme (by www.bloemhofschool.co.za/sportprogramme) en op die d6-kommunikeerder onder “Bronne” gevind word.

Die netbalspeelrooster is ook daar beskikbaar.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos