Leerders en ouers word op die volgende belangrike kennisgewing gewys:

 

Alle vakveranderinge vir 2019 sluit soos volg:

 

  • Grade 8 – 11 vir 2019:  Woensdag, 24 April 2019
  • Graad 11 vir Graad 12 in 2020: Vrydag, 18 Oktober 2019
  • Graad 12: REEDS GESLUIT

 

Rig navrae oor vakveranderinge aan me. Elzabé van der Watt by elzabe@bloemhofschool.co.za.

 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos