Anri Smit (o.16A) in aksie. Foto: Leon Piron

Die eerste amptelike hokkiewedstryde vir 2019 het die seisoen op ’n baie hoë noot afgeskop nadat die Bloemhof-spanne ’n totaal van 30 doele teen Somerset College kon aanteken en slegs drie doele nie kon keer nie.

Die eindtellings vir die wedstryde van Vrydag, 5 April was as volg: 

  • o.14A wen 3:0
  • o.14B wen 15:0
  • o.16A wen 3:2
  • o.16B wen 8:0
  • o.19B speel 1:1 gelykop
Die o.19A’s kon weens hul deelname aan die St. Mary’s Investec-toernooi nog nie hul wedstryd teen Somerset College speel nie, maar dit vind op Maandag, 15 April om 19:00 by Bloemhof plaas.
Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos