Die derde Bloemhof Investec o.16-hokkietoernooi is van 18 tot 20 Maart by die HMS Bloemhof aangebied. 18 skole (met 24 spanne) het in twee afdelings mekaar die stryd aangesê, maar uiteindelik is die trofee deur die Hoërskool Paarl Gimnasium in beide die A- en B-afdeling ingepalm.

Bloemhof se o.16A-span eindig vierde in die A-afdeling, terwyl die o.16B’s derde in hul afdeling is.  

Laai die volledige uitslae hier onder af, of volg die skakel na die fotoblad.

Baie dankie aan Investec wat hierdie toernooi moontlik gemaak het, en aan Gryphon Hockey wat die geskenksakkies geborg het.  

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos