Dit was ‘n besige vakansie vir Bloemhof se netbalspelers en sewe van ons spanne het aan een van twee toernooie gaan deelneem.

Die o.15A- en o.18A-spanne het tussen 15 en 20 Maart aan die jaarlikse Klofie Netbalfees in Pretoria deelgeneem, terwyl die o.14A, o.16B, o.17A, o.17B en o.18B’s spanne van regoor die land by die die Paarl Gimnasium Netbaltoernooi die stryd aangesê het.

“Dié wedstryde is waardevolle blootstlling vir die spelers en goeie voorbereiding vir die seisoen wat voorlê,” sê me. Almaré van der Vyver, Bloemhof se sportbestuurder vir netbal.  

Die volledige uitslae van dié toernooie verskyn hier onder.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos