Tennis: 4 Februarie 2019
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Hiermee die volgende inligting vir die tenniswedstryd van Maandag, 4 Februarie 2019. Let asb. daarop dat die o.15A-wedstryd nie meer by die... Read More
10 tennisspelers vanjaar in Bolandspanne
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Bloemhof se Boland-tennisspelers vir 2019. Foto: Leon Piron Tien Bloemhoffers sal vanjaar vir die Boland tennis speel terwyl twee Bloemhoffers as reswerwes... Read More
Opknappingswerk vorder fluks
Posted on01 Feb 2019
Comments0
‘n Aantal bouprojekte het die afgelope ses maande vir ‘n gewoel en werskaf en groot opwinding op die skoolterrein gesorg. In die nat wintermaande was daar... Read More
Mila en Anje haal Proteaspan
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Mila Olivier (links) en Anje Dercksen in hul Proteabaadjies. Foto: Stephan Meyer Twee Bloemhoffers, Mila Olivier (gr. 11) en Anje Dercksen (gr.... Read More
SA-afrigter bied oefensessie aan
Posted on01 Feb 2019
Comments0
“What I have learned as a coach over the last few years is to remind the girls never to give up. Keep... Read More
Graad 9-kamp
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Neem asseblief kennis dat graad 9-leerders vandag (1 Februarie) om 13:10 verdaag word.
Verkeersreëling tydens plaveiwerk
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Baie dankie vir die ouers wat die sirkelroete op die skoolgronde volg terwyl die hoofingang se plaveiwerk voltooi word. Ons doen egter... Read More
Dis BLY Vrydag!
Posted on01 Feb 2019
Comments0
Slaan ’n slag op Bly Vrydag Die US Woordfees hou op 1 Februarie 2019 weer Bly Vrydag, wanneer meer as 3 600... Read More



