4M-swem: Spanlys en program
Posted on22 Feb 2019
Comments0
Die spanlys en program vir eerskomende Dinsdag se 4M-swemgala kan nou hier onder afgelaai word. Spanlys: 4M-swemgala Program: 4M-swemgala Deel hierdie plasing... Read More
4M-kreet 2019
Posted on21 Feb 2019
Comments0
Na maande se beplanning en ure se oefen het die Bloemhoffers weer met ‘n fantastiese kreet verras. Kyk gerus na die video... Read More
4M 2019 is UITVERKOOP
Posted on21 Feb 2019
Comments0
Deel hierdie plasing WhatsApp Facebook Twitter Google+ Tumblr LinkedIn Pinterest Druk E-pos
Finale 4M-reëlings vir leerders en atlete
Posted on21 Feb 2019
Comments0
Hiermee die finale reëlings vir vandag (21 Februarie 2019): Periode 1 07:40 – 08:10 30min Periode 2 08:15 – 08:45 30min Periode... Read More
4M 2019-program
Posted on19 Feb 2019
Comments0
Die 4M vind vanjaar op 21 Februarie by die Coetzenburg-atletiekstadion plaas. Optogte sal om 15:30 begin met die eerste wedloop wat om... Read More
Beheerliggaam: Nominasies vir tussenverkiesing
Posted on18 Feb 2019
Comments0
Let asseblief daarop dat alle nominasies vir die beheerliggaam-tussenverkiesing teen Woensdag, 20 Februarie 2019 teen 09:00 by die kantoor ingedien moet wees.... Read More
4M-toegangskaartjies nou te koop
Posted on14 Feb 2019
Comments0
Toegangskaartjies vir die 4M-atletiekbyeenkoms is nou by die betaalkantoor beskikbaar. Kaartjies word teen R20 elk verkoop en slegs 500 kaartjies is vooraf... Read More
Beheerliggaam-tussenverkiesing
Posted on12 Feb 2019
Comments0
‘n Belangrike kennisgewing oor die Beheerliggaam-tussenverkiesing is nou hier beskikbaar. Deel hierdie plasing WhatsApp Facebook Twitter Google+ Tumblr LinkedIn Pinterest Druk E-pos
Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms
Posted on08 Feb 2019
Comments0
Die program vir die naweek se Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms kan hier onder afgelaai word, maar neem asb. kennis dat vanmiddag se atletiekprogram (Vrydag,... Read More
Prestige Atletiek – belangrike kennisgewing
Posted on06 Feb 2019
Comments0
Weens veiligheidsredes moet die BloemRoos-reëlings vir môre (7 Februarie 2019) aangepas word. Ons gee dus die volgende belangrike inligting aan ons leerders en... Read More
