Herinnering: Beheerliggaamtussenverkiesing
Posted on27 Feb 2019
Comments0
CV’s van die vier kandidate is hier onder beskikbaar: CV: Yasmine Celliers CV: Andrew de Vries CV: Carin Grobbelaar CV: Corrie Potgieter... Read More
5km Pretdraf vir Kanker uitgestel
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Die 5km Pretdraf vir Kanker wat deur Phoenix gereël word, moet ongelukkig uitgestel word. Drawwers wat reeds kaartjies gekoop het, kan hul... Read More
Swem: Boland aflosgala 28/02
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Die Bloemhof-swemspan sal nie meer aan die Boland aflosgala op Donderdag, 28 Februarie 2019 deelneem nie. Dié verandering is op die program... Read More
Netbal- en hokkieproewe gaan voort
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Netbal- en hokkieproewe gaan vanmiddag voort. Leerders wat vanoggend nie by die skool is nie omdat hulle vir kopluise behandel word, word... Read More