Hiermee die finale reëlings vir vandag (21 Februarie 2019):

Periode 1

07:40 – 08:10

30min

Periode 2

08:15 – 08:45

30min

Periode 3

08:50 – 09:20

30min

Periode 4

09:25 – 09:55

30min

POUSE

09:55 – 10:15

25min

Periode 5

10:20 – 10:40

30min

Periode 6

10:45 – 11:15

30min

Periode 7

11:20 – 11:50

30min

POUSE

11:50 – 12:00

 

FINALE KREETOEFENING

12:00 – 13:10

60min

Koshuis-leerders eet middagete

13:15

 

Skool vergader by die koshuishek

14:10

 

Skool en personeel stap na Coetzenburg

14:15

 

Skool sit op paviljoen

Snoepie-pouses sal aangekondig word

14:30

 

Optogte – optogte begin om 15:10 en die krete word vanaf 15:30 gesing.  KRY DIE OPTOG-PROGRAM HIER

Atletiek – eerste item begin om 16:15 en die prysuitdeling vind om 20:30 plaas.

Durbanville-busse vertrek om 21:15 vanaf die skool.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos