Die 4M vind vanjaar op 21 Februarie by die Coetzenburg-atletiekstadion plaas.  Optogte sal om 15:30 begin met die eerste wedloop wat om 16:15 wegspring.

Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies vir toegang tot die stadion is beskikbaar – ouers en oudleerders word aangeraai om vooraf kaartjies by die betaalkantoor te koop.  Toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir leerders.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos