Uitslae: Boland-kampioenskappe
Posted on28 Feb 2019
Comments0
27 Bloemhofatlete is gekies om die streek by die Boland-Kampioenskappe op Vrydag, 22 en Saterdag, 23 Februarie te verteenwoordig. Hier vaar die... Read More
Herinnering: Beheerliggaamtussenverkiesing
Posted on27 Feb 2019
Comments0
CV’s van die vier kandidate is hier onder beskikbaar: CV: Yasmine Celliers CV: Andrew de Vries CV: Carin Grobbelaar CV: Corrie Potgieter... Read More
5km Pretdraf vir Kanker uitgestel
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Die 5km Pretdraf vir Kanker wat deur Phoenix gereël word, moet ongelukkig uitgestel word. Drawwers wat reeds kaartjies gekoop het, kan hul... Read More
Swem: Boland aflosgala 28/02
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Die Bloemhof-swemspan sal nie meer aan die Boland aflosgala op Donderdag, 28 Februarie 2019 deelneem nie. Dié verandering is op die program... Read More
Netbal- en hokkieproewe gaan voort
Posted on27 Feb 2019
Comments0
Netbal- en hokkieproewe gaan vanmiddag voort. Leerders wat vanoggend nie by die skool is nie omdat hulle vir kopluise behandel word, word... Read More
Belangrike kennisgewing: Kopluise
Posted on26 Feb 2019
Comments0
Dit het ongelukkig onder ons aandag gekom dat ‘n geval van kopluise aangemeld is. Sien asb. hierdie belangrike kennisgewing hier onder vir... Read More
Beheerliggaam: Tussenverkiesing 28/02
Posted on25 Feb 2019
Comments0
‘n Tussenverkiesing vir die skool se beheerliggaam vind eerskomende Donderdag, 28 Februarie 2019 in die skoolsaal plaas en ouers word vriendelik aangemoedig... Read More
Waterpolo onoorwonne by Chukka-fees
Posted on22 Feb 2019
Comments0
Die o.19-waterpolospan het verlede naweek aan die Oak Hill Waterfront Chukka-waterpolofees in Knysna deelgeneem waar hulle as die wenners gekroon is. Die... Read More
Atletiek: Boland Kampioenskape
Posted on22 Feb 2019
Comments0
Inligting oor die Boland Atletiekkampioenskappe kan hier onder afgelaai word. Spanlys: Boland Kampioenskappe Program: Boland Kampioenskappe 2019 Deel hierdie plasing WhatsApp Facebook... Read More
Hokkie- en Netbalproewe 2019
Posted on22 Feb 2019
Comments0
Meer inligting oor die hokkie- en netbalproewe vir die 2019-seisoen kan hier onder afhelaai word. Hokkie- en Netbalproewe 2019 Deel hierdie plasing... Read More