Verkeersvloei – sirkelroete
Posted on29 Jan 2019
Comments0
Baie dankie vir almal se geduld met die opgradering van Bloemhof se hoofingang. Om die verkeersvloei te verbeter tot en met die... Read More
Program: Prestige Atletiek 2019
Posted on29 Jan 2019
Comments0
Laai die Prestige Atletiek-program hier af
Addisionele atletiekoefening
Posted on28 Jan 2019
Comments0
Atelte word herinner dat ‘n addisionele atletiekoefening eerskomende Maandag (4 Februarie) tydens periode 3 en 7 sal plaasvind. Atlete woon dus nie... Read More
Graad 9-kamp 2019
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Graad 9-ouers word herinner van die Graad 9-kamp wat op 1 en 2 Februarie by die Markötter Sportgronde plaasvind. Leerders wat nog... Read More
Tennis: 28 Januarie 2019
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Hiermee die volgende inligting vir die tenniswedstryd van Maandag, 28 Januarie 2019 A-liga | Bloemhof-bane o.19A1 teen HMS PaarlSpelers: Mienke Viljoen, Alta... Read More
Word ‘n Stellumthombo-mentor in 2019
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Omgee is nie sonder rede een van Bloemhof se vyf waardes nie en Phoniex, die skool se gemeenskapsvereniging, het die afgelope Maandag... Read More
Bloemhof ’n nuwe sanggroep ryker
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Die nuutste toevoeging tot die Hoër Meisieskool Bloemhof se kultuurprogram is ’n a capella-sanggroep wat reeds vroeg in die skooljaar hul eerste... Read More
Graad 8’s verwelkom
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Sofia van Wyk, Amelié Strauss en me. Wilna van Heerden Op Maandag, 14 Januarie is Bloemhof se 142 nuwe graad 8’s amptelik... Read More
Waterpolo teen Westerford (1 Feb)
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Drie waterpolo-wedstryde vind op Vrydag, 1 Februarie 2019 by Westerford High School in Rondebosch plaas: o.14A – 15:15 o.16A – 15:55 o.19A... Read More
Waterpolo teen Rhenish
Posted on25 Jan 2019
Comments0
Twee waterpolowedstryde teen Rhenish word vanmiddag by Somerset College se waterpolo-swembad gespeel: o.16A: 16:30 o.19A: 17:15 Baie sterkte aan die spanne! Deel hierdie... Read More