Waterpolo-oefenkamp 2019
Posted on06 Dec 2018
Comments0
‘n Waterpolo-oefenkamp word op Maandag, 7 en Dinsdag, 8 Janurie 2019 by die skool aangebied. Vir meer inligting, kliek hier.
Merietelys: November 2018
Posted on06 Dec 2018
Comments0
Veels geluk aan die leerders wat aan die einde van die 2018-skooljaar die top 20-klasposisies beklee. Die graad 12’s se uitslae sal... Read More