Werk in 2019 in Bloemhof se nuwe gimnasium!
Posted on13 Dec 2018
Comments0
Die HMS Bloemhof se splinternuwe Fiksheids- en Fisioterapiesentrum sal in 2019 open en aansoeke om as vrywilliger in hierdie gimnasium te werk,... Read More
Waterpolo-oefenkamp 2019
Posted on06 Dec 2018
Comments0
‘n Waterpolo-oefenkamp word op Maandag, 7 en Dinsdag, 8 Janurie 2019 by die skool aangebied. Vir meer inligting, kliek hier.
Merietelys: November 2018
Posted on06 Dec 2018
Comments0
Veels geluk aan die leerders wat aan die einde van die 2018-skooljaar die top 20-klasposisies beklee. Die graad 12’s se uitslae sal... Read More
Laai die 2018-jaarblad nou af
Posted on03 Dec 2018
Comments0
Die 2018-jaarblad sal op die laaste dag van die skooljaar beskikbaar wees, maar kan intussen hier via Dropbox afgelaai word.
2019-jaarprogram
Posted on03 Dec 2018
Comments0
Die 2019-jaarprogram kan nou hier afgelaai word.