Klerebank: Spesiale ure
Posted on19 Nov 2018
Comments0
Hierdie dokument kan HIER as ‘n PDF afgelaai word.
Jaarblad 2018: Kontrole
Posted on07 Nov 2018
Comments0
Ons poog werklik om seker te maak dat leerders se name en vanne reg in die jaarblad vertoon, maar doen ‘n beroep... Read More
Redenaars presteer op nasionale vlak
Posted on01 Nov 2018
Comments0
Vyf Bloemhoffers het vanjaar aan die nasionale finale van redenaarkompetisies hul sê gaan sê en puik presteer.
Toere en toernooie 2019
Posted on01 Nov 2018
Comments0
Laai die lys van toere en toernooie vir 2019 hier af Deel hierdie plasing WhatsApp Facebook Twitter Google+ Tumblr LinkedIn Pinterest Druk... Read More
Atlete vaar puik in Potch
Posted on01 Nov 2018
Comments0
By die onlangse NWU Top 30-atletiekbyeenkoms, waar 71 skole van regoor Suid-Afrika deelgeneem het, is die Bloemhofspan aangewys as die wenner van die dogtersafdeling vir skole wat minder as 15 atlete ingeskryf het.