PROGRAM VIR DIE WEEK: 22 – 28 Oktober
Siklus: Dag 6 – 10MAANDAG, 22/10/2018 | Dag 6
- Graad 12: NSS-eksamen
- Graad 11: Verbruikerstudie PAT
- VRL-saal | per. 3 09:20-10:20 | Skoolsaal
- Graad 8: Debatfees | 18:00-21:00 | Skoolsaal
- Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
- Tenniswedstryde | individueel gereël
- Hokkie: HP A-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro
- Graad 12: NSS-eksamen
- Graad 11: Verbruikerstudie PAT
- Graad 9: Sistemiese toetse | meer inligting hier
- Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
- Netbal: HP-program | 15:45-17:00 | Baan 1, 2 en vaardigheidsbaan
- BOOV-vergadering | 18:00 | Personeelkamer
- Graad 12: NSS-eksamen
- Graad 8-11: LWO-eksamen | 07:40-09:30 | registerklasse
- Kersangoefening vir graad 8-9 | Per. 3 (09:30-10:20) | Skoolsaal
- Akademiese periode vir graad 10-11
- Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
- Hokkie: HP B-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro
- Netbal en hokkie: Graad 7-program | 17:30-18:45 | Netbalbane en Astro
- JiB-lofprysingsaand | 18:00-20:00 | Skoolsaal
- Civviedag – onthou asb. jou R5 vir liefdadigheid
- Graad 12: NSS-eksamen
- Graad 10: Verbruikerstudie PAT
- Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
- Netbal: HP-program | 15:45-17:00 | Baan 1, 2 en vaardigheidsbaan
- Hokkie: HP A-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro
- Graad 11: Oorslaap by die skool | vanaf 17:00 | Skoolsaal
- Koshuiskomitee-vergadering | 18:00
- Graad 12: NSS-eksamen
- Pretdag | verlengde eerste pouse | Gras tussen die tennis- en atletiekbaan
- Uitnaweek: Skool verdaag om 13:10
- Waterpolo: vriendskaplike wedstryde | Somerset College
- Atletiek: Bredasdorp Top 10-byeenkoms | Moorreesburg
- Geen aktiwiteite geskeduleer