Boekbestellings by Oom Polla
Geplaas op31 Okt 2018
Kommentare0
Ons bring graag die volgende boodskap wat van Oom Polla se winkel ontvang is, onder die aandag van ons ouers: Ouers moet... Lees verder
Klerebank: Nuutste pryslys
Geplaas op30 Okt 2018
Kommentare0
Die nuutste pryslys vir die Klerebank is nou beskikbaar en getiteld Oktober 2018. Laai dit hier af.
Atletiek: Eksamen-oefentye
Geplaas op30 Okt 2018
Kommentare0
Atletiek-oefeninge sal tydens die eksamen voortgaan. Die oefenrooster kan hier afgelaai word.
Heerlike Lentetee sorg weer vir groot bederf
Geplaas op29 Okt 2018
Kommentare0
Op Vrydag, 19 Oktober het Bloemhof-kleindogters en hul grootouers vrolik in die skool se sentrum saamgekuier tydens die jaarlikse Lentetee.
Bloemhof, PRG wen Dink-of-Sink 2018!
Geplaas op29 Okt 2018
Kommentare0
In vanjaar se nasionale Dink-of-sink-debatskompetisie het twee Stellenboschspanne ál hul teenstaanders se argumente in die bek geruk en uitgestyg om met die... Lees verder
Mej. Bloemhof 2018 gekroon
Geplaas op26 Okt 2018
Kommentare0
Kirsten Lourens is as vanjaar se mej. Bloemhof gekroon en sal tydens die 4M op 21 Februarie 2019 Bloemhof se Sjampanjenooi wees.... Lees verder
Atletiek: Programme vir 27/10 en 30/10
Geplaas op25 Okt 2018
Kommentare0
Twee atletiekbyeenkomste vind in die volgende dae plaas en programme hiervoor kan nou hier onder afgelaai word: Moorreesburg: Saterdag 27 Oktober 2018... Lees verder
Tenniswedstryde: 29 Oktober 2018
Geplaas op24 Okt 2018
Kommentare0
Tenniswedstryde wat op 29 Oktober 2018 plaasvind is as volg: o.15A-Liga (speel weg – HMS Paarl) Bloemhof A vs Gim A Spelers:... Lees verder
Program: 29 Oktober – 4 November
Geplaas op21 Okt 2018
Kommentare0
MAANDAG, 29/10/2018 | Dag 1 Graad 12: NSS-eksamen Kersangoefening | per. 3 09:20-10:20 | Skoolsaal Personeelvergadering | 13:30-14:30 | Personeelkamer Atletiekoefening en -kondisionering... Lees verder
Program: 22-28 Oktober 2018
Geplaas op21 Okt 2018
Kommentare0
PROGRAM VIR DIE WEEK: 22 – 28 Oktober Siklus: Dag 6 – 10 MAANDAG, 22/10/2018 | Dag 6 Graad 12: NSS-eksamen Graad... Lees verder