Bloemhoffers word uitgenooi om aan die interne-tennistoernooi deel te neem, maar inskrywings sluit reeds Maandag, 3 September.

Toernooi-datums

  • 7 & 8 September (o.15-toernooi)
  • 14 & 15 September (o.19-toernooi)

Besoek /tennis om in te skryf of vir meer inligting.  Navrae kan aan mnr. Jonathan Edmunds by tennis@bloemhofschool.co.za gerig word.